Die verlede, die verlede's verby
Dit was n ander tyd
Ek was n ander man, n ander mens
Jy sal my skaars herken
Ek het so hard baklei
Maar nie geweet vir wat nie
My siel het vrede gekry
Toe ons paaie kruis
Ek en jy sal bly staan
Vir ewig en altyd staan
Ons liefde sal nooit vergaan
Vir ewig en altyd
As ons vorentoe, vorentoe kyk
Sien ek ons toekoms saam
Ons in ons huis
Kinders van ons eie
Ja die lewe's n lied
Vir jou sal ek baklei
Vir hierdie ware liefde
My siel het vrede gekry
Toe ons paaie kruis
Ek en jy sal bly staan
Vir ewig en altyd staan
Ons liefde sal nooit vergaan
Vir ewig en altyd
Ek en jy sal bly staan
Vir ewig en altyd staan
Ons liefde sal nooit vergaan
Vir ewig en altyd
Oor n paar jaar, paar jaar van nou.
Sal ons terug kyk
Deur dik en dun
Meer en min
Is ons steeds saam
Ek is klaar baklei
Jy het my hart oorwin
My siel het vrede gekry
Toe ons paaie kry
Ek en jy sal bly staan
Vir ewig en altyd staan
Ons liefde sal nooit vergaan
Vir ewig en altyd
Ek en jy sal bly staan
Vir ewig en altyd staan
Ons liefde sal nooit vergaan
Vir ewig en altyd
Oh oh oh